fbpx

Easylife Kitchens Tygervalley - Durbanville

Ons Verseker Weer Van Hul Diens Gebruik Maak

Ons verbintenis met Easylife kitchens het 14 jaar terug begin. Dit is die Durbanville tak spesifiek. Dit sluit in twee huise se kombuis en kamerkaste en die oordoen van een van die vorige kombuise. Hul was selfs bereid om Sedgefield toe te gaan om ons kaste daar te doen. Hul diens was altyd professioneel. Hul woord , hul woord. Die beplannings fase was ook altyd ‘n heerlike kop bymekaarsit tyd. Hul wat ruimte bied vir ons om ons drome en vereistes te verduidelik en hul met ‘n eerlikheid oor wat doenbaar is of nie. Die eindproduk dan altyd iets wat beide partye opgewonde gemaak het. Hul was ook altyd bereid om terug te kom om van die kleinste foutjies reg te maak. As die geleentheid hom weer voordoen, sal ons verseker weer van hul diens gebruik maak! Dankie aan Martin en sy span. Elke liewe een van hulle. Mev. Van Niekerk

Switch the Way You Pay

You can get this project through SwitchPay. Apply for in-showroom finance by visiting our showroom.

Has this project inspired you?

Enquire Now

Privacy Policy By sending this enquiry, you agree to be contacted by Easylife Kitchens and have your personal information processed for the purpose of this enquiry, and in doing so agree to our Privacy Policy.
 
Kindly note, a R750 consultation fee will apply & will be credited to your account, should you decide to accept our quotation. Learn more